Al-'Kamar

القمر
  Soera 54 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-'Kamar
In Afrikaans "Die Maan"
Deel 27
Ajat 55

Al-'Kamar (Arabies: القمر, "Die Maan") is die 54ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 55 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die soera se naam kom uit vers 1.


Developed by StudentB